<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>E</key>
<presentation>E G</presentation>
<title>Sproetjies</title>
<lyrics>[V1]
. E                                                      F#m
 Daar's 'n park in my tuisdorp ver weg van die stad se lawaai.
.           B                                             E
 Waar die kinders na skool in die middae kom speel en baljaar.
.                                                F#m
 En eendag sien ek 'n klein dogtertjie, eenkant alleen.
.      B                                          E.  (A. E)
 Met traantjies wat rol oor haar sproet gesiggie heen.

[C1]
.   E
   En ek sê:
.      E         A                  B              E
   &quot;Sproetjies, liefling daar's 'n reënboog in jou oë.
.  .        A                E               F#m                B
    Wil jy graag 'n groot geheim hoor, almal wil graag soos jy wees.
.              E         A               B                E
   Want jy's pragtig , lieflik&quot; , en sy druk saggies my hand.
.             F#m             B           E
   En sê: &quot;Ek wens ek kon my deur jou oë sien.&quot;

[V2]
. E                                                F#m
 Al die somers en winters is nou reeds so lankal verby.
.         B                                                E
 En die glimlag van jonk wees verberg soms 'n ou hartseer pyn.
.                                                      F#m
 En eendag sien ek Sproetjies weer en my oë staar verdwaas.
.           B                                      E.  (A. E)
 Want die lelike eendjie verander in die mooiste swaan.

[C2]
.   E
   En ek sê:
.      E         A                  B              E
   &quot;Sproetjies, liefling daar's 'n reënboog in jou oë.
.      A              E            F#m          B
   Onthou jy nog die parkie en die trane in jou oë
.      E             A             B               E
   Sproetjies jy's pragtig, en sy druk saggies my hand.
.             F#m             B           E .  (G)
   En sê: &quot;Ek wens ek kon my deur jou oë sien.&quot;

[V3]
.     G                                           Am
 Een aand by die skouburg gaan ek na 'n opvoering kyk
.    D                                             G
 En daar dans 'n meisie wat net soos 'n feeprinses lyk
.G                                                Am
 Met 'n glimlag so stralend begroet sy die hele gehoor
.    D                                      G
 Ek sien toe dis Sproetjies wat harte so bekoor

[C3]
.  G
   En ek sê:
.      G         C                  D              G
   &quot;Sproetjies, liefling daar's 'n reënboog in jou oë.
.      C              G            Am           D
   Onthou jy nog die parkie en die trane in jou oë
.      G             C             D               G
   Sproetjies jy's pragtig, en ek hou haar teen my vas.
.             Am              D           G .
   En sê: &quot;Ek wens ek kon my deur jou oë sien.&quot;......(Drum roll A)
.      Am              D                          G . (C G)
   &quot;Ek wens ek kon my deur (backing stil) jou oë sien.... (drums .10/.11 af)</lyrics>
</song>